Roetes

Sandbaai is naby Hermanus

Vanuit die suide (Kaapstad) is daar twee roetes:

Hierdie roete is 20 km korter as die langer roete.

Vanuit die noorde word die N2 in ‘n suidelike rigting tot in Caledon gevolg. Draai by die eerste afdraai af na regs en volg die pad reguit deur die dorp tot by die Hemel en Aardevallei pad aan die anderkant. Volg hierdie pad tot by die robot langs Hermanus aan die linkerkant en Sandbaai regoorkant.

Ry tot teen die see en draai regs in Kusweg tot by nommer 118 waar Piemie gereed staan vir ‘n genoeglike verblyf.