Akkomodasie
Gerieflike selfsorg huise met braaigeriewe baie naby aan die strand.
Aktiwiteite
In die Buffelsbaai, Knysna-omgewing is daar baie dinge om te doen. Die volgende is baie gewild en kan baie maklik gereƫl word:
- Swem langs 'n 5 km lange strand in die baai
- Stap op die strande en in die bosse
- Bergfietsry op pragtige paadjies in die inheemse bosse
- Seil op die oop see
- Branderplank en skoeproei in die beste branders
- Kajakroei op die see, Knysnameer en riviere
- Windsurf
- Diepsee en strand visvang
- Outeniqua, ea roetes, Natuurbewaring
- Knysnabosse
- Stap en fietsry in die Goukamma, Jubilee Creek, Diepwalle, Hakerville bosse en talle meer
Fotos






