Besprekings

Vir meer inligting oor bespreking, koste, groepspryse, ens kontak vir Piet by:

• Sel: 083 603 3452
• Email: info[teen]sewefontein.com
• Faks: 021 8832484

Dui die volgende aan:

• Naam van maatskappy/groep:
• Senioriteitsvlak van die span
• Taalvoorkeur:
• Duur van besoek: Dae
o Datums: Vanaf — tot —-
• Getal persone in groep:
• Voorkeur akkommodasie:
o Huisies
o Grot
o Tente
o Buitelug

• Spesiale versoeke:

o Bergfietsry
o Begeleidestap
o 4×4