Logistieke
6.1 VERVOER
Vervoer kan voorsien word – reël vooraf.
Kom met eie vervoer – ruitverwysings en roetekaart word voorsien.
4×4 of bakkie is die maklikste, maar enige tweewielvoertuig kan ook werk.
Die afstand vanaf Stellenbosch is ongeveer 280 km en die rit duur ‘n rustige drie ure.

.jpg)
6.2 KOS
Volledige etes kan voorsien word, of groepe kan hul eie kos maak.
6.3 WERKSHULPMIDDELE
Die volgende word voorsien:
• Blaaiborde met blaaibord penne en papier
• Stoele en tafels om op te werk
• Blaaiborde met blaaibord penne en papier
• Stoele en tafels om op te werk
Die volgende kan voorsien word:
• Elektrisiteit
• Elektroniese hulpmiddele
• Elektrisiteit
• Elektroniese hulpmiddele
7 Bring eie:
Persoonlike items:
• Alkoholiese en ander spesiale drinkgoed
• Eetgerei – bord, mes, vurk, lepel, glas.
• Flitslig
• Medikasie
• Persoonlike klerasie en stapuitrusting
• Peuselhappies
• Skryfbehoeftes
.jpg)
Die volgende kan met vooraf reëling voorsien word:
• Eetgerei
• Grondseiltjies
• Kampmatrasse
• Kopliggies
• Rugsakke
• Slaapsakke
• Tente
8 TOERUSTING VIR AKTIWITEITE
Alle nie-persoonlike toerusting word vir die verskillende aktiwiteite voorsien.
Foto’s