Akkomodasie

o Huisies – die twee huisies met slaapplek vir ses elk in die vallei langs die Elandsrivier, is omring deur groot kranse en skeure, ideaal om sielerus te vind, te midde van ‘n bietjie meer gerief en luuksheid.
• Bespreking noodsaaklik
o Warm storte en spoeltoilette
o Tente - daar is mooi kampplekke vir tente
o Warm storte en spoeltoilette by sommige
o Grotte - daar is verkeie grotte en spelonke op die roetes waarvan sommige slegs per voet bereik kan word.
o Onder die sterre - vir die meer avontuurlustiges wat daarvan hou om na aan die aarde te leef, is daar ook plek onder die bome.